<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.E               B
 My hande hef ek op na U
.    E              A
 Ek loof U Naam en buig voor U
.     E
 want U is Heer,
.     B             E  ( A .. E ... B)
 die Koning van my hart

[V2]
.E               B
 My hande hef ek op na U
.    E              A
 Ek loof U Naam en buig voor U
.     E
 want U is Heer,
.     B             E  ( A .. E)
 die Koning van my hart

[C1]
.                  B
   En ek dien geen afgod nie
.                     A      E
   en niks is meer belangrik nie
.                  B
   as dat U in my hart regeer
.                         A     E
   daar is geen plek vir ander nie.
.            A
   Voor U o Heer,
.         B            E  ( A .. E.. B)
   lê ek nou, my lewe neer.

[V3]
.   E
 O Koning Heer,
.    B
 ek wil U eer
.    E
 U naam besing,
.   A
 U hulde bring
.     E
 want U o Heer,
.      B          E   (A...E)
 Bly altyd, in beheer.

[C2]
.               B
   U wil ek my lewe wy
.                   A.    E
   gehoorsaam my in U verbly
.                   B
   Laat my lied 'n loflied wees
.                   A       E
   aan U o Vader, Seun en Gees.
.            A           B
   Ek wil U roem, Vader noem
.             E   (A...E)
   My God en Heer.

[C3]
.               B
   U wil ek my lewe wy
.                   A.    E
   gehoorsaam my in U verbly
.                   B
   Laat my lied 'n loflied wees
.                   A       E
   aan U o Vader, Seun en Gees.
.            A           B
   Ek wil U roem, Vader noem
.             C#m
   My God en Heer.
.            A           B
   Ek wil U roem, Vader noem
.             E. (A..E)
   My God en Heer.</lyrics>
<title>Wysie van Ek roem U Naam</title>
<time_sig>Style: 031. Tempo 84</time_sig>
<aka>My Hande hef ek op</aka>
<key>E</key>
</song>